SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  gawes  boom  trappie  dood  wees  engel  koffie  forgotten  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Speel met die snare van my hart EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Speel met die snare van my hart EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Speel met die snare van my hart EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Speel met die snare van my hart EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Speel met die snare van my hart EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Speel met die snare van my hart EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Speel met die snare van my hart EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Speel met die snare van my hart EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Speel met die snare van my hart EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

June 2019
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Speel met die snare van my hart

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Speel met die snare van my hart Empty Speel met die snare van my hart on Sun Dec 18, 2011 1:14 pm

Speel 'n melodie van salige verrukking

met die snare van my hart -

maak dit nommer een op die hit parade




Bestuifmeel my met jou goue liefde

om die vleeslike honger

in my liggaam te stil




Vul my hart se binnekamers

met ryp koringgerwe van liefde

wyl jy speel met die snare van my hart




Jou soet hanepootliefde

laat my hart kwistig versnel

in pas met die crescendo van jou musiek

View user profile

2Speel met die snare van my hart Empty Re: Speel met die snare van my hart on Mon Dec 19, 2011 7:41 am

ek lief hierdie melodie van passie!!

View user profile

3Speel met die snare van my hart Empty Re: Speel met die snare van my hart on Mon Dec 19, 2011 11:06 am

hierdie is my 2 sent werd kommentaar en nee ek is niks ek lees net die boodskap en eendag dalk as ek groot is wil ek vreeslik graag ook so kan dig meesterlik gedoen en baie dankie vie die voor reg om dit te kon lees

View user profile

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum