SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

dood  wees  engel  vers  gawes  gedigte  koffie  forgotten  trappie  boom  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Psigose van vrees EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Psigose van vrees EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Psigose van vrees EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Psigose van vrees EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Psigose van vrees EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Psigose van vrees EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Psigose van vrees EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Psigose van vrees EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Psigose van vrees EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

June 2019
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Psigose van vrees

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Psigose van vrees Empty Psigose van vrees on Thu Dec 15, 2011 12:45 am

‘n deeltitel psigose word voorspel
met drake en swaarde
..of Raponsie verhale op goue kaarte
hangmanne en afgrond duikende dwase
wyl die engel van die dood, swaard omhoog
so al St George die draak se bloed eis,
ritueel uitgepak
in keltiese kruise
val die minnaar kaart onderstebo
selfs al hierdie kennis
vertel nie die verhaal
groot mens,
skrikwekkend imposant, op -cherry wood laminated
(seats twenty four) raadsvergadering,-
steeds, na stads verkeer
net ,n bang kind
(ongeag jare)
vreesbevang in die donkerste van die nag
en alleen,..
fynspoor soekend
na leiding
of dalk antwoord
gister of dalk lank terug
het ek vergeet, mis gekyk
jou verwese onsekerheid
roepe na veiligheid
is, ongeag groot mense jare
of sokkie lengte in duime,
net so broos en onseker
soos myne

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum