SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

dood  wees  gawes  forgotten  koffie  vers  gedigte  engel  boom  trappie  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Die huis van Amanda-Marie EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Die huis van Amanda-Marie EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Die huis van Amanda-Marie EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Die huis van Amanda-Marie EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Die huis van Amanda-Marie EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Die huis van Amanda-Marie EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Die huis van Amanda-Marie EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Die huis van Amanda-Marie EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Die huis van Amanda-Marie EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

June 2019
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Die huis van Amanda-Marie

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Die huis van Amanda-Marie Empty Die huis van Amanda-Marie on Thu Dec 15, 2011 12:36 am

Besoeker


Guest
toe al's nog Nederduits

en Gereformeerd was

en mens 'n tollie kon koop

om self te slag;




nog vóór
“ 'n Kas is vir klere”

en “'n Pastoor in my kop”;

dekades voor “Toeval”

en 'n leeftyd ná
“Vreemde Liefde”,




toe reeds was ek man

in die huis van Amanda-Marie;

toe reeds was dit gesproke en
onverbiddelik

- nie in haar huis nie!





in die strate was daar dwelms

- is daar steeds,

ja, dwelms, vigs, hepatitis

en yskoue liefde




genade, God's genade,

ek is mens, ek is man;

al's dieselfde én
alles anders,


ja, God's genade wat my ook seën.




©
2011 Rudi Prinsloo

2Die huis van Amanda-Marie Empty Re: Die huis van Amanda-Marie on Thu Dec 15, 2011 12:53 am

die tronke deur aanvaarding of dan verwerping in gemeenskap " nie in my huis nie" is kommerwekkend snaaks,....... wat presies isdie vrees of dan die dreigement se gevolg van " nie in my huis nie "???
hierdie stuk praat hard met my want ook ek moes die aanvaarde norme teen gaan en my pad lelik en bloedig oop veg om net maar my eie ek te mag wees,... en mens hou nooit op seer waneer society jou vingerwys mens leer maar net om dit soos n slag gat in die pad te omseil,... gat bly altyd daar!!

View user profile

3Die huis van Amanda-Marie Empty Re: Die huis van Amanda-Marie on Tue Dec 20, 2011 6:48 am

ek wil saamstem dat hierdie vers in `n vreemd-roerende geestesdialek gepen is . Amanda-Marie : met die intrapslag ( sekerlik toevallig ? ) is selfs die naam al verkeur , soos wat skeuring die draende tema van die vers bly . My hart hoop op welige Seën vir die skrywer !

View user profile

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum