SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gawes  dood  boom  wees  gedigte  koffie  trappie  forgotten  vers  engel  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Blomme vir Jou EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Blomme vir Jou EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Blomme vir Jou EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Blomme vir Jou EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Blomme vir Jou EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Blomme vir Jou EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Blomme vir Jou EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Blomme vir Jou EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Blomme vir Jou EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

June 2019
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Blomme vir Jou

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Blomme vir Jou Empty Blomme vir Jou on Tue Dec 13, 2011 5:19 pm

Ek bring vir jou ’n bossie blomme

goudgeel magrietjies

wat oopmond lag en skater

soos jy sou

wat giggel sonder ophou

al is jou hart in rou

dis wat jy wou

View user profile

2Blomme vir Jou Empty Re: Blomme vir Jou on Tue Dec 13, 2011 8:27 pm

goudgeel magrietjies wat oopmond skater,.. wat n pragtige manier om dit te beskryf

View user profile

3Blomme vir Jou Empty Re: Blomme vir Jou on Wed Dec 14, 2011 2:34 pm

Kort, kragtig en pragtig!

View user profile

4Blomme vir Jou Empty Re: Blomme vir Jou on Tue Dec 20, 2011 6:12 am

Besoeker


Guest
Ek hou van die hele vers, die slotreël verwar my egter. Dat jy daardie vreugde wil terugroep is duidelik. Mag daardie droom nie onbeantwoord gaan nie.

5Blomme vir Jou Empty Re: Blomme vir Jou on Tue Dec 20, 2011 6:53 am

laaste versreël verwys seker na die blomme wat sy wou hê ? Eweneens `n pragtige klein sketsie wat uit die hart geteken is

View user profile

6Blomme vir Jou Empty test on Tue Dec 20, 2011 7:52 am

nala


Guest
testing external commenting

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum