SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

dood  gedigte  forgotten  koffie  gawes  engel  wees  boom  vers  trappie  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Jy in my Wese EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Jy in my Wese EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Jy in my Wese EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Jy in my Wese EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Jy in my Wese EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Jy in my Wese EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Jy in my Wese EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Jy in my Wese EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Jy in my Wese EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Jy in my Wese

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Jy in my Wese Empty Jy in my Wese on Tue Dec 13, 2011 5:17 pm

Okatopi

Okatopi
Die nag daal neer in swanger stilte …..

en baar ’n wonderwerk van sprankelende sterreprag …..

jou stem – jou lyf – jou diepste siel ….. vannaand.

En soggens – as die nag wyk voor die gloeing op die oosterkim

Vlug jy terug in spookbeelde na nêrens

Die dag begin …..



Die nuwe dag breek oop in felle barensnood …..

en skroei die aarde van my siel ….. dor ….. dood

jou lyf is weg en net die rou van saamwees draal

tussen newels van realiteit en dwaal

ek lewe …..



Laatmiddagstilte temper my gemoed …..

die wete dat die nag sy oorvloed stort en voed

met jou ….. wat netnou terugkeer …..

en ek verdrink in ’n kolk van swanger afwagting

ek lewe weer ….. vannag

2Jy in my Wese Empty Re: Jy in my Wese on Tue Dec 13, 2011 11:50 pm

Okatopi

Okatopi
.

3Jy in my Wese Empty Re: Jy in my Wese on Wed Dec 14, 2011 3:15 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
waneer stille wete oorneem is daar vrede en rustigheid in die gemoed,.. puik werk!

4Jy in my Wese Empty Re: Jy in my Wese on Mon Dec 19, 2011 6:02 am

Besoeker


Guest
ek hou hiervan, spookbeelde en als

5Jy in my Wese Empty Re: Jy in my Wese on Tue Dec 20, 2011 6:58 am

Fafnir

Fafnir
jy skryf so mooi !

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum