SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  wees  forgotten  vers  dood  boom  gawes  trappie  koffie  engel  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Versmading EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Versmading EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Versmading EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Versmading EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Versmading EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Versmading EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Versmading EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Versmading EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Versmading EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

June 2019
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Versmading

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Versmading Empty Versmading on Tue Dec 13, 2011 6:33 am

die son verduister in my siel

bring skemer in my gemoed

onsekerheid pluk my hartsnare

maak die reënboog sonder kleur

magteloos wonder ek of jy nou

'n ander vrou se lof besing

soos salomo van ouds

wyl ek somber wegkruip

agter my sad Mona Lisa smile




hoe bitter graag sou ek

weer die uurglas wou volmaak

met my onuitgesproke liefde

net vir jou – dit kom neerlê

aan jou voete van klei

my towerkwas daaroor swaai

sodat jy my hart kan bevry

uit die pynlinne

van versmading

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum