SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  engel  gawes  forgotten  wees  trappie  boom  koffie  gedigte  dood  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Onbekende lewenslot EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Onbekende lewenslot EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Onbekende lewenslot EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Onbekende lewenslot EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Onbekende lewenslot EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Onbekende lewenslot EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Onbekende lewenslot EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Onbekende lewenslot EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Onbekende lewenslot EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

April 2019
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Onbekende lewenslot

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Onbekende lewenslot Empty Onbekende lewenslot on Tue Dec 13, 2011 5:45 am

Nostalgie spiraal

oor liefde wat was....

Verbreekte beloftes

se splinters sal nooit weer pas

net soos die vergeelde foto

se gekraakte glas




Gebroke verhoudings -

begraaf soos misgeboortes

Redelose verwyt

knagend aan die siel

oor verminkte vermo√ę

om lewe en liefde te vervolmaak




Diepsnydende wanklanke

van diepgewortelde bitterheid

oor verwoesde begeertes

in 'n nuttelose kruitvat

van uitgebrande emosies

As gestrooi in die wind...




Gebedsbotteltjies

in 'n onstuimige see

van onsekerheid gewerp

word slingerend meegesleur

deur lewensbranders

van 'n onbekende lewenslot

View user profile

2Onbekende lewenslot Empty Re: Onbekende lewenslot on Tue Dec 13, 2011 11:43 am

jeanette jy het n manier om gedagtes te ryg soos perels tot n perfekte juweel stuk

View user profile

3Onbekende lewenslot Empty Re: Onbekende lewenslot on Tue Dec 13, 2011 5:29 pm

Dis so ironies dat alles wat so mooi en ideaisties begin so stomp en donker eindig want as dit nooit gebeur het nie was dit ok :-)

View user profile

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum