SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  boom  trappie  wees  koffie  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

May 2018
MonTueWedThuFriSatSun
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031   

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

As digters Trou

Go down  Message [Page 1 of 1]

1 As digters Trou on Sat Dec 10, 2011 4:40 am

Komieklike paar is ons nie,
ek jagter, jy my prooi,
maak ons n tuisfliek parodie,
my Nosferato nooi.

Hierdie formele ritueel,
unieke huweliks terapie,
ons prikkel oudmodiese spys,
n rolspel ekksentrie.

Kre-a-tie-we kre-a-tu-re,
raak tog so min verveeld,
oud getroude digters veral,
in gru-liefde verbeeld
.

View user profile http://poemlust.blogspot.com/

2 Re: As digters Trou on Tue Dec 13, 2011 8:31 pm

Woord Boemelaar jou siening van lewe is lekker en anders, laat my altyd skater

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum