SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

forgotten  gawes  gedigte  dood  trappie  boom  vers  wees  koffie  engel  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Jy leer my om te bid EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Jy leer my om te bid EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Jy leer my om te bid EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Jy leer my om te bid EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Jy leer my om te bid EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Jy leer my om te bid EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Jy leer my om te bid EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Jy leer my om te bid EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Jy leer my om te bid EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Jy leer my om te bid

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Jy leer my om te bid Empty Jy leer my om te bid on Fri Dec 09, 2011 6:21 am

Fire Lynx

Fire Lynx
Jy leer my om te bid...
En soos n papegaai herhaal ek jou...
“liewe jesus, sag en teer
Sien op my n kindjie neer
Leer om tot U te bid,
Neem my hartjie in besit....”
Maar jy vergeet om my te vertel
wat jou hollow-parrot mumbo-jumbo nou eintlik beteken.
Ek ruk die rympie uit,
ek skree dit teen die hemel se swart kleed wat my omvou
In my rou stukkend wat deur jou hande uitgedeel is
Sal ek myself nog dood bloei waar my afgod beeld van jou staan
Daar waar ek bly lê het
op jou voete van klei
sal ek skryf op jou laaste blaai

SIEN OP HAAR – JOU KIND, NEER

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum