SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

trappie  boom  vers  gawes  engel  koffie  wees  gedigte  dood  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

September 2018
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Oorweldig jy my.

Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Oorweldig jy my. on Tue Dec 06, 2011 1:11 am

Jy staar my aan met sigbare
eksplosiwiteit



raak my aan met tasbare
behoedsaamheid






asof ek sal breek, soos
duur porselein kraak



streel jy my, wil ek daarin
sensueel ontwaak






bespeel my soos ’n harp,
tokkel soos ’n lier



ek voel jou ritme binne my,
prikkel elke spier






pizzicato sag oor my wese,
spel van simfonie



vloeiend, helder, sonder
enige luide kakofonie






oorweldig jy my, neem
beheer geheel en al



swymelend, dra jy my tot by
die euforiese dal!






©09/04/10 Joan

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum