SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

forgotten  gawes  trappie  vers  engel  koffie  dood  boom  wees  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Tinteltowery EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Tinteltowery EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Tinteltowery EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Tinteltowery EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Tinteltowery EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Tinteltowery EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Tinteltowery EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Tinteltowery EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Tinteltowery EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

May 2019
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Tinteltowery

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Tinteltowery Empty Tinteltowery on Tue Dec 06, 2011 12:50 am

Jou vingers laat ’n


tintel towerpaadjie


al langs my ontblote


lyf kontoere af





’n warm sensasie


’n tinteling begin


wild in en deur my


wese draf





bewus hoe jy


sensasionele


emosies in my


laat ontwaak





is ek klei in


jou hande


kan jy enigiets


met my maak!





© 16/11/2010


Joan Lotz

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum