SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  boom  engel  wees  trappie  gedigte  forgotten  dood  koffie  gawes  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Klatergoud Mannin EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Klatergoud Mannin EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Klatergoud Mannin EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Klatergoud Mannin EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Klatergoud Mannin EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Klatergoud Mannin EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Klatergoud Mannin EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Klatergoud Mannin EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Klatergoud Mannin EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Klatergoud Mannin

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Klatergoud Mannin Empty Klatergoud Mannin on Mon Dec 05, 2011 11:05 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
krummelmeul dan amper-mannin
nog enkel patetiese wese
wat na meester munt dans,
energie gesterf sonder waarliks spieëlbeeld aanklank
verwaai geweldloos in konstante poeieragtige stof
arrogante waarde in skisofrenie van jou goddelikheid
vatbaar voor dwalinge
ander se bestek
vervat onmoontlik in haar goud-draadwerk
realiteit binne karakter
Jesebel Joker begrip
gestroop van skuld,
sonde of fout
verval in krummelmeul dan
amper-mannin
geen woorde,
geen vers,
geen kus
sal realiteit ontwaak
so onvolmaak gebroke binne eie perfekta self
enkel patetiese wese,
jy het uit prins se beurse gerol
om soos verlore pennie
op klinkerpad verlore te bly lê

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum