SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

forgotten  gawes  engel  koffie  boom  wees  trappie  gedigte  vers  dood  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Skaakmat EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Skaakmat EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Skaakmat EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Skaakmat EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Skaakmat EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Skaakmat EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Skaakmat EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Skaakmat EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Skaakmat EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Skaakmat

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Skaakmat Empty Skaakmat on Sun Dec 04, 2011 11:51 am

Joan Lotz


Die lewe het ‘n skaakspel geword


ek, die pion op hierdie spelbord


skuif ek vorentoe, is jy reeds daar


keer jy gou, weet skielik nie waar


my volgende skuif heen gaan wees


gedemp, geen ywer, weghol
vrees





my entoesiasme het opgedroog


onbekwaam om iets weer te poog


op die skaakbord venynig omring


in ‘n hoek, verower, uitgedwing


glad nie meer lus vir hierdie stryd


kopklem teen die
vloer van die kryt





gereed om die witvlag te hys


wil nie voorgee ek is skielik wys


gee oor, verstand genoeg gelooi


liewer betyds handdoek ingooi


jy wen, jy het my in
skaakmat


hou 'seblief op, ek's nou
siek en sat.


2011/11/17 Joan Lotz

2Skaakmat Empty Re: Skaakmat on Sun Dec 04, 2011 12:13 pm

Ronel Holtz

Ronel Holtz
puik gedig en ja lewe kan mens so moedeloos maak voorwaar!!

3Skaakmat Empty Re: Skaakmat on Sun Dec 04, 2011 12:45 pm

Joan Lotz


Was nogal werklik sat...maar momenteel...gelukkig tob ek nie.
Baie dankie, weereens, bly jy het ingeloer!

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum