SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

engel  trappie  dood  wees  forgotten  gedigte  vers  gawes  koffie  boom  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Rukkerig EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Rukkerig EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Rukkerig EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Rukkerig EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Rukkerig EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Rukkerig EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Rukkerig EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Rukkerig EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Rukkerig EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2019
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Rukkerig

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Rukkerig Empty Rukkerig on Sun Dec 04, 2011 10:56 am

gerda le Roux


Rukkerig

Die steriele reuk
pluk ruk, rukkerig
aan my siel.

Slaan vas
teen die voering van my hart
Ruk, ruk-rukkerig

Abnormaal
Vreemd
Onbekend
dring dit deur die wande van my mens-wees

kom le dan
ruk, ruk-rukkerig
tussen die voue van my gevoel

2Rukkerig Empty Re: Rukkerig on Sun Dec 04, 2011 10:57 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
Welkom Gerda en dit is beslis 'n puik "entrance" gedig hierdie hoor!!

3Rukkerig Empty Re: Rukkerig on Sun Dec 04, 2011 1:54 pm

(writer removed)


Baie goed vir jou eerste.....You go girl...!!!

4Rukkerig Empty Re: Rukkerig on Tue Dec 20, 2011 6:15 am

Besoeker


Guest
Hier hoor ek weereens 'n stem wat baie het om te vertel en ek gaan jou beslis dophou. 'n Skitterende vers. Welgedaan.

5Rukkerig Empty Re: Rukkerig on Wed Dec 21, 2011 6:36 am

Dries van Tonder


Skitterend!

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum