SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

boom  gedigte  engel  forgotten  trappie  gawes  dood  koffie  wees  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
of dalk my lief EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
of dalk my lief EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
of dalk my lief EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
of dalk my lief EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
of dalk my lief EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
of dalk my lief EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
of dalk my lief EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
of dalk my lief EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
of dalk my lief EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

June 2019
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

of dalk my lief

Go down  Message [Page 1 of 1]

1of dalk my lief Empty of dalk my lief on Sun Dec 04, 2011 8:30 am

skynbaar
het my woorde weggeraak lief
tussen bergpiek en gisters verdwaal
des moontliks opgedroog
duskant paternoster se baai
of dalk my lief,
of dalk my lief
...net ander plek loop lê
miskien 'n kartel spoor ontdek
'n rivier loop vol drome gespoor
dalk my lief
dryf my verse nou
op hul rug stroom-af
duskant by die breekwater strand
waar skulpies vrolike wulpse draaie maak
in skuimbad-rand
of dalk my lief,
of net dalk my lief
'n ander loop plek loop spoor om gister storms
stom verlaat
teen klippe en sand vas gestamp
of dalk my lief
net ander loop plek gespoor
en dalk my lief
lê my woorde breekwater kant

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum