SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  trappie  koffie  vers  engel  boom  dood  wees  gawes  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2018
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

muterende amuba

Go down  Message [Page 1 of 1]

1 muterende amuba on Fri Dec 02, 2011 9:30 pm


soos die takke van 'n bonsai
is my denke vervorm
my blare
versnipper
my voedingsare bepaal

Soos mure van rots
aweregs gebou
is my drome,
my denke
na binne gevou

soos uitskiet lope
op n bloed rooi roos
is ek ingesnoei
om korrek te vertoon

soos dyke en damme
is my
bruisende wese
Verdwing
tot leivoor en grag
en my sluise op
afstand beheer

per koerant
helle vuur diens
dawerend oor my uitgewerp
om my in vreeslyn
tot androide te roep

kunsmatige intelek
vooraf geprogrameer
het eensellig voort geplant
om eie denke te groei

om en om
het die gewarrel
tot slinkse verkenning
om die wegsteek
waarheid
soos 'n bobbejaan agter die spieel te vind

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum