SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

wees  forgotten  vers  gawes  boom  trappie  engel  koffie  dood  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
waneer slaap sy pos bedank EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
waneer slaap sy pos bedank EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
waneer slaap sy pos bedank EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
waneer slaap sy pos bedank EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
waneer slaap sy pos bedank EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
waneer slaap sy pos bedank EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
waneer slaap sy pos bedank EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
waneer slaap sy pos bedank EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
waneer slaap sy pos bedank EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

April 2019
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

waneer slaap sy pos bedank

Go down  Message [Page 1 of 1]

1waneer slaap sy pos bedank Empty waneer slaap sy pos bedank on Thu Dec 01, 2011 3:55 pm

ek gryp die na-nag rakelings vas
waneer dit beswarings leeg
verby my val

sonder uil geroep
of nagmerrie demoon
bedank slaap sy pos

tussen veelkleur kussings
in verhitte oseaan-bed
is rus sonder slaap

nuwe drome en horisonne
meubelwa bubblewrap verpak
het sonder voorbedagte kennisgewing
my lewe kom annekseer

die na-nag skadu sluip
saam met maan skadus oor my muur
in maanlig le gister voor my deur opgekrul

die stil nag ure
val rakelings verby
wyl slaap bedank uit sy pos

View user profile

2waneer slaap sy pos bedank Empty Re: waneer slaap sy pos bedank on Thu Dec 01, 2011 5:47 pm

okaaai - Ronel vier IETS !

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum