SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

koffie  engel  gawes  forgotten  vers  dood  trappie  gedigte  wees  boom  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Amper 'n vraag EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Amper 'n vraag EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Amper 'n vraag EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Amper 'n vraag EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Amper 'n vraag EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Amper 'n vraag EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Amper 'n vraag EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Amper 'n vraag EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Amper 'n vraag EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

July 2019
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Amper 'n vraag

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Amper 'n vraag Empty Amper 'n vraag on Tue Nov 29, 2011 7:22 am


jy kyk deur my siel.
sien my seer.
jy sien my geluk.
sien my drome,
maar sien jy regtig wie ek is
verstaan jy regtig wat in my kop aan gaan
hoekom is ons hier gesit.
om saam te lag
of
saam te huil.
is dit n sonde om jou eie mens te wees.
is dit nodig om so selfbewus te wees.
wat is die antwoord op lewe.
wat was die vraag.
maak als regtig sin
of
is dit net een mens se opinie
gee ons regtig om
of
kyk ons net ander kant toe
en so gaan die lewe aan
sonder om te dink
aan wat regtig saak maak.

View user profile

2Amper 'n vraag Empty Re: Amper 'n vraag on Tue Nov 29, 2011 8:12 pm

die mymeringe oor die lewe, sien mense werklik of kyk hulle maar net?

View user profile

3Amper 'n vraag Empty Re: Amper 'n vraag on Wed Dec 14, 2011 10:02 pm

so jonk maar tog so oud...jy sien die wereld soos hy is en nie soos jy wil he hy moet wees nie

View user profile

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum