SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

dood  boom  engel  koffie  vers  wees  trappie  gedigte  gawes  forgotten  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Ek onthou EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Ek onthou EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Ek onthou EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Ek onthou EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Ek onthou EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Ek onthou EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Ek onthou EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Ek onthou EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Ek onthou EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

August 2019
MonTueWedThuFriSatSun
   1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031 

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Ek onthou

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Ek onthou Empty Ek onthou on Mon Nov 28, 2011 8:20 am

Ek dink terug aan die rooi
stofpad en die slaplê hek
soveel treë en spore waar
verlang en blydskap hand
aan hand saam met my
daardeur sleep, stap

ek onthou die soutbos
en die reën jy hier naby
my verlang wat soos n
hanghek aan die onthou
hakies van my hart klou

droeë onthou se vaalbruin
skadu's teen hartsmure
afgeskilferde herinneringe
waar jou gisters en lank terug
in die akkers van my hart
wortelskiet

waar jou môres
op my groei en blom
in die akkers van gister
en jare terug se onthou
dit is jou alles in my
hartskamers toegevou


View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum