SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  wees  gedigte  trappie  dood  engel  koffie  gawes  forgotten  boom  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
abdikasie van die son EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
abdikasie van die son EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
abdikasie van die son EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
abdikasie van die son EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
abdikasie van die son EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
abdikasie van die son EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
abdikasie van die son EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
abdikasie van die son EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
abdikasie van die son EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

June 2019
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

abdikasie van die son

Go down  Message [Page 1 of 1]

1abdikasie van die son Empty abdikasie van die son on Sun Nov 27, 2011 8:12 am

Oggend,
uitsonderlik koud
vergader na eenstemmigheid tussen vlieswolke
koue hou steeds verbete
vir oulaas
aan die rame vas
voor semi-woestyn hitte spoel voorrang oor vrystaat vlakte kry
so,
sonder goedkeuring,
of selfs verskoning
kom draai jy soos stof-skop hings
rakelings verby kantel-gedagtes
ingeoefende wakker word,
twee sigarette,
met koffie,
stomend swart,
onbepaald versteur
wanneer jy na twee teue reeds
oor beker- rand kom loer
koulik vir half-woestyn oggend venyn
skouers in mekaar gekrimp
om hitte te soek
asof die son gaan abdikeer,
asof koue vingers,
hierdie dag,
voor kroning reeds
vaalgrys,
vol van jou
gaan laat verdwyn
versink,
om stadig dood te martel
in onthou

View user profile

2abdikasie van die son Empty Re: abdikasie van die son on Mon Nov 28, 2011 1:02 am

Passievolle betoog ....om selfs SON aan fantasie se krag te onderwerp . Puik werk

View user profile

3abdikasie van die son Empty Re: abdikasie van die son on Mon Nov 28, 2011 9:53 am

dankie Fafnir wat kan ek se die vrystaat en onthou en die misrable oggend koue voor die skreiende dae het dit nou maar aan my gedoen!

View user profile

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum