SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  dood  boom  koffie  wees  engel  trappie  forgotten  gawes  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
NEO FEE VERHAAL EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
NEO FEE VERHAAL EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
NEO FEE VERHAAL EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
NEO FEE VERHAAL EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
NEO FEE VERHAAL EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
NEO FEE VERHAAL EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
NEO FEE VERHAAL EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
NEO FEE VERHAAL EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
NEO FEE VERHAAL EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

June 2019
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

NEO FEE VERHAAL

Go down  Message [Page 1 of 1]

1NEO FEE VERHAAL Empty NEO FEE VERHAAL on Sat Nov 26, 2011 12:14 pm

Die goeie broeders Grimm,
pen hul verhale so slim,
skryf alles so . . .
Duidelik,
wit of swart.
Kom
vreugde en vrede
NA
lyding en smart.

Wonder wat hul sou mening,
oor ons Re├źnboogland sening?

Waar wolwe tolhekke beman,
bloulig kabouters jaagtogte beplan,
mediapoesters hulle regte balskoen vermis,
en Gouelokkies se myn vol suurwater rus.

Goeie Here! Grimm!
Wit Wolf is lankal oorwin,
wanneer gaan dan die ubuntu begin?












View user profile http://poemlust.blogspot.com/

2NEO FEE VERHAAL Empty Re: NEO FEE VERHAAL on Sat Nov 26, 2011 2:47 pm

laggggg - heerlike satire : Steeds draf die witwolf rond, en verskeur die ubuntuleuen !

View user profile

3NEO FEE VERHAAL Empty Re: NEO FEE VERHAAL on Sun Nov 27, 2011 9:17 am

beslis 'n meesterlike satire stuk!

View user profile

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum