SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

trappie  wees  dood  boom  koffie  gawes  gedigte  engel  forgotten  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Sewe sakke sout EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Sewe sakke sout EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Sewe sakke sout EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sewe sakke sout EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sewe sakke sout EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sewe sakke sout EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sewe sakke sout EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Sewe sakke sout EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Sewe sakke sout EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

June 2019
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Sewe sakke sout

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Sewe sakke sout Empty Sewe sakke sout on Thu Nov 24, 2011 12:59 am

Besoeker


Guest
terwyl jy ons liefdeservaringe
jou ‘hazelnut’ oë
deel met ons kinders

hulle helder glimlagte
my ore met soet klanke streel

ek weer terug in my ‘sweet sixteen’ gedagtes
verlief na jou staar
ons het soveel om oor te ‘smile’

bokka, weet jy hoe gelukkig
jy my ‘alter ek’ maak
met al my foute
wat jy nie aldag wil hê,
maar met liefde dra
omdat jy my lief het

sal ek nog sewe sakke sout
saam met jou kou

klou om jou te hou
totdat ons eendag
oud terug kan staar

na alles wat ons het.


2Sewe sakke sout Empty Re: Sewe sakke sout on Thu Nov 24, 2011 4:31 am

dis so mooi en raar om tiener liefde te sien so heel bly tot groot mens dae, koester dit styf!

View user profile

3Sewe sakke sout Empty Re: Sewe sakke sout on Fri Nov 25, 2011 2:43 am

Besoeker


Guest
Klou Enid-vrou, klou, ons almal verdien so 'n ou-dag, ons almal mag daarvoor baklei.

Ek staan met groot eerbied vir jou menswees hierby stil. Puik gedoen.

4Sewe sakke sout Empty Re: Sewe sakke sout on Tue Nov 29, 2011 1:37 am

Besoeker


Guest
dankie Ronel en Annerkant ek waardeer die lees, party dae moet ek stywer klou want alles wil hell over water, maar nou ja thats life ne?

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum