SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gawes  dood  vers  wees  trappie  boom  gedigte  engel  forgotten  koffie  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Vrou in Aksie EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Vrou in Aksie EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Vrou in Aksie EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Vrou in Aksie EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Vrou in Aksie EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Vrou in Aksie EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Vrou in Aksie EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Vrou in Aksie EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Vrou in Aksie EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

April 2019
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Vrou in Aksie

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Vrou in Aksie Empty Vrou in Aksie on Mon Nov 21, 2011 6:44 am

Besoeker


Guest

In jou stilte bedwelm sy haar
val dieper in blou-maan drome
tussen die blink van jou stene
het sy verlore geraak in die hede
se gedagtes van betowering
aan denke gekoppel aan jou bestaan

oor wat jy is
wat jy gaan wees
hoe jy sal reageer
wat jy begeer

haar saglyf gedagtes
rondom jou gedreineer
toekoms vol beloftes
aan dit wat sy dalk mag begeer

haar emosies tolbos deurmekaar
op en af gedaal
tot denke aan jou
my lief het jy haar getoor?

2Vrou in Aksie Empty Re: Vrou in Aksie on Mon Nov 21, 2011 7:33 am

my lief het jy haar getoor,........ wat n pragtige slot

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum