SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

trappie  gedigte  koffie  boom  forgotten  dood  vers  wees  gawes  engel  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Sweet pea EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Sweet pea EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Sweet pea EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sweet pea EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sweet pea EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sweet pea EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sweet pea EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Sweet pea EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Sweet pea EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2019
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Sweet pea

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Sweet pea Empty Sweet pea on Mon Nov 21, 2011 4:56 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
jy te klein
vir so grootmens seer
jy te groot oog onskuldig
vir oumens siekte
sweat pea
gee dit vir my
ek sal dit namens jou doen
my groot oog Sweet Pea
onskuldig, Bella kind
as klein handtjies
kolletjies pienk
hond aan oor rond sleep
lippies blou
ogies moeg
groot oog Bella kind
gee dit vir my maar nou
speel jy met pienk kolle beer
gee liewer vir my die seer

2Sweet pea Empty Re: Sweet pea on Mon Nov 21, 2011 6:43 am

Besoeker


Guest
pragtig geskryf, voel die hartseer Nala, ek bid vir haar

3Sweet pea Empty Re: Sweet pea on Mon Nov 21, 2011 7:35 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
dankie Enid,... this too shall pass

4Sweet pea Empty Re: Sweet pea on Thu Nov 24, 2011 4:38 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
verligting vir 'n oplosbare mediese probleem!!!

5Sweet pea Empty Re: Sweet pea on Fri Nov 25, 2011 2:41 am

Besoeker


Guest
hierdie is so teer en opreg neergepen dat ek stom is. Dankbaar vir die oplossing saam met julle - en dankbaar ook vir die opregtheid wat binne-in jou menswees skuil.

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum