SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

koffie  gawes  trappie  wees  vers  gedigte  forgotten  engel  dood  boom  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
VLOOIMARK EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
VLOOIMARK EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
VLOOIMARK EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
VLOOIMARK EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
VLOOIMARK EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
VLOOIMARK EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
VLOOIMARK EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
VLOOIMARK EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
VLOOIMARK EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2019
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

VLOOIMARK

Go down  Message [Page 1 of 1]

1VLOOIMARK Empty VLOOIMARK on Sun Nov 20, 2011 7:27 am

Woord Boemelaar

Woord Boemelaar
Vlooimark piazza
die hele Oosrand is hier
soos 'n Asterix agterblad
waar die village feesvier.

Kakofonix die deejay
dreun sokkiejol uit,
Onhigiehenix se slaptjips
help die honger te stuit.
Obelixse sien jy oral
hul Panacea op tou.
elke ou met sy deksel,
van rabbedoe tot houvrou.

hul kom kyk hoe ruk Elvis
en koop kroek deeveedees.
'n klomp Jan Taks rebelle
that make like they please.

http://poemlust.blogspot.com/

2VLOOIMARK Empty Re: VLOOIMARK on Sun Nov 20, 2011 11:27 am

Fafnir

Fafnir
Pragtige vergelyking , daar Asterix se dorpie juis `n klomp rebelle teen die romeinse grootmag was .( my pa het vas geglo dat die Asterix-reeks `n draaksteek na die amerikaanse imperialisme was ! )

3VLOOIMARK Empty Re: VLOOIMARK on Sun Nov 20, 2011 8:57 pm

Ronel Holtz

Ronel Holtz
my pa het weer elke liewe Asterix en Obelix boek versamel verkieslik die oorspronklike duitse boeke

Sponsored content


Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum