SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

trappie  wees  koffie  vers  dood  gawes  engel  gedigte  forgotten  boom  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Om na jou te verlang EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Om na jou te verlang EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Om na jou te verlang EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Om na jou te verlang EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Om na jou te verlang EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Om na jou te verlang EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Om na jou te verlang EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Om na jou te verlang EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Om na jou te verlang EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

January 2020
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Om na jou te verlang

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Om na jou te verlang Empty Om na jou te verlang on Sun Nov 20, 2011 6:23 am

Hanlie Leach




Branders sweepslag deur my onthou
waar brandende houe merke maak
die seer in storm gedagtes opbou
waar ek so graag aan jou wil raak
jou gesig in my hande wil toevou

jou onthou mis reën oor my gesig
waar ek jou in droombeelde sien
om my, net donker gesteelde lig
se seerkry, pyn het ek nie verdien
bring jou liefde weer vir my terug

ken jy die pyn van na liefhê verlang
wanneer seer brandend in jou bors lê
jy stemme hoor in die golwe se sang
daar nie 'n woord in jou oor is om te sê
net 'n alles oorheersende donker bang

het jy vergeet dat ek alles van jou weet
elke deeltjie van jou lyf myne wou maak
die kontoere van jou lyf nooit sal vergeet
aan jou sagte vrouwees lyf wou raak
jou graag tot ander insigte wou maak

2Om na jou te verlang Empty Re: Om na jou te verlang on Sun Nov 20, 2011 6:50 am

Ronel Holtz

Ronel Holtz
sien nou laat jy my ook al oor verlange skryf

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum