SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

wees  trappie  boom  forgotten  koffie  gawes  gedigte  dood  vers  engel  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Verlang EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Verlang EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Verlang EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Verlang EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Verlang EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Verlang EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Verlang EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Verlang EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Verlang EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

August 2019
MonTueWedThuFriSatSun
   1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031 

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Verlang

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Verlang Empty Verlang on Sun Nov 20, 2011 6:03 am



Wie kan verlange meet
Die diepte daarvan weet
Waar dit vandaan kom
hier waar dit geil
in jou hart blom

ek kan jou vertel van
verlange se hel
wat warmer word
eise aan jou stel
buite jou beheer
dit maak net seer

liefhê van verlang
maak soms bang
as jy na jouself
in die spieël kyk
sien jy net seer
na jou terugkyk

verlang se begin
maak nog sin
van heel van voor
wil jy nie verloor
onwetend hoe
verlang sou wees
jy wat tussen
lyne lees.

verterend het verlang
nou geword
nabyheid wat jy kort
wang teen wang
seer war verlang
vel teen vel
wat van liefhê
vertel




View user profile

2Verlang Empty Re: Verlang on Sun Nov 20, 2011 6:06 am

verlang my vriendin is seerder as wortel kanaal of ingroei toonnaels lol, maar ernstig nou verlang skaaf in mens se wese elke oomblik van elke dag

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum