SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

engel  trappie  vers  gawes  wees  koffie  forgotten  dood  boom  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Canta Libre - sing vryheid  EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Canta Libre - sing vryheid  EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Canta Libre - sing vryheid  EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Canta Libre - sing vryheid  EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Canta Libre - sing vryheid  EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Canta Libre - sing vryheid  EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Canta Libre - sing vryheid  EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Canta Libre - sing vryheid  EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Canta Libre - sing vryheid  EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

April 2019
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Canta Libre - sing vryheid

Go down  Message [Page 1 of 1]

1Canta Libre - sing vryheid  Empty Canta Libre - sing vryheid on Sun Nov 20, 2011 2:16 am

onseker presies wanneer hierdie deur die meester geskryf en getoonset is en kan ongelukkig min inligting daaromtrent spoor, as ek na die oorspronklike styl kyk vloei dit vir my in sy na Hot August Night era en skat ek dit in die vroeë 80's

Canta libre, Canta vida, de mi madre, y mi padre,
Canta mi corazon, Para los ninos, y sus ninos, canta libre.
Sing vir die kinders sing vry vir die kinders


hierdie melodieë wat deur my gedagtes dartel
laat my voel soos n jong arend met nuut gevonde vlerke
vry vlug deur my gedagtes, lê in my bed
hou my gedagtes vas teen drome van sterf
Canta libre, Canta vida, de mi madre y mi padre.

ek het hierdie musiek in my drome
elke liriek binne eie baadtjie
reinig die siel en verspoel die pyn
gedoop in die lied wat jy sing
Canta libre, Canta la vida,
siempre conmigo, canta libre.
sing lewe sing saam
Sing altyd vry canta libre
sing saam

Canta libre, canta la vida.

Canta mi corazon, Paralos ninos, y sus ninos, canta libre,
de mi madre, y mi padre, canta libre, canta libre.

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum