SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  forgotten  gedigte  wees  koffie  boom  trappie  engel  dood  gawes  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
LAATNAG ONDIER EmptyFri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
LAATNAG ONDIER EmptyFri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
LAATNAG ONDIER EmptyFri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
LAATNAG ONDIER EmptySat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
LAATNAG ONDIER EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
LAATNAG ONDIER EmptySat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
LAATNAG ONDIER EmptySat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
LAATNAG ONDIER EmptyThu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
LAATNAG ONDIER EmptyThu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

June 2019
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

LAATNAG ONDIER

Go down  Message [Page 1 of 1]

1LAATNAG ONDIER Empty LAATNAG ONDIER on Sun Nov 20, 2011 1:42 am

Die laatnag ondier
kruip oor my nagrus
soos n parktownprawn,
met sy vriende muskiet,
kind kla,
swak blaas,
hond blaf en dronk op straat.

Wek my uit droomland,
maak lang dag my voorland,
los my in vroegoggend goor kant.

Ek ontkoker my sel,
vir gesels sonder bel,
sleutel oop n portaal
wat kits kliek my vriende gaan haal.

So saam - saam
sal ons die onding bestry
en gesels - gesels
onsself virtueel van hom bevry.

View user profile http://poemlust.blogspot.com/

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum